Slegter as hoenderspel kan dit nie
Ai, droefheid, maar dis 'n gesukkel om daai All Blacks onder te kry!
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Elsie
    Aug 15 2007 03:19:55:557PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    Van: Smith
    Ouderdom: 24
    Geboortedatum: 18/1/1983
    Sterreteken: Steenbok
    Woon in: Sunninghill, Johannesburg
    Huistaal: Engels
    Beroep: Hotelbestuurder

    Agtergrond: Elsie doen paaldansklasse, hou daarvan om te rook, is mal oor inkopies dien, haar selfoon en vriende en hang by die beste klubs uit. Albei haar ouers is oorlede toe sy jonk was en sy is aangeneem deur haar ma se suster. Elsie is 'n bestuurder by 'n hotel in Hillbrow, maar bly in jappie Sunninghill.

    Waarom sy kan oorleef in Maleisië: Elsie het baie sosiale truuks in die stad geleer wat haar tot voordeel kan strek in 'n moeilike Survivorspan.

    Sy beskryf haarself as:". . . 'n partytjiemens. Ek is snaaks, 'n ekstrovert en glo dat jy na jouself moet kyk in die lewe."

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |