Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Irshaad
Ouderdom: 29 Geboortedatum: 1/3/1978 Sterreteken: Vis Woon in: Maitland, Kaapstad Huistaal: Engels Beroep: Grafiese ontwerper Agtergrond: Irshaad het nie 'n maklike kinderlewe gehad nie. Hy het groot geword op die Kaapse Vlaktes en het nooit skool klaargemaak nie. Hy het gemeng met die verkeerde mense en te doen gekry met dwelms en is later gearresteer. Irshaad het sy lewe reggeruk en het eers by 'n advertensie-agentskap gewerk. Hy het die Argusfietsren voltooi (na net een dag se oefening) en spring van 20m hoë rotskranse af. Waarom hy kan oorleef in Maleisië: Hierdie man het die lewe oorleef. Hy vertrou sy instinkte in is bang vir niks. Hy beskryf homself as:". . . die personifikasie van die gesegde 'hou uit en jy sal dinge bereik'."
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|