Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Lisa
Aug 15 2007 03:18:54:367PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Van: Atkinson
Ouderdom: 21
Geboortedatum: 21/10/1985
Sterreteken: Weegskaal
Woon in: Durban/Stellenbosch
Huistaal: Engels
Beroep: Student

Agtergrond: Die bedorwe Matie, wat tans haar BA in Internasionale Studies doen, is die jongste deelnemer aan Survivor en ook die grootste aanhanger van die program in sy geskiedenis. Wees gerus, sy ken die spel en sal dit tot haar voordeel gebruik.

Waarom sy kan oorleef in Maleisië: Lisa is parmantig, eiesinnig en is gewoond daaraan om haar sin te kry. Sy sal vriende maak met die meisies en die mans bekoor.

Sy beskryf haarself as: "selfversekerd met persoonlikheid - die tipe persoon waarvan jy óf hou óf haat. Ek is eerlik - partykeer te eerlik - en vertel mense presie wat ek van hulle dink."

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |