Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Mandla
Mandla
Agtergrond: Van 'n nederige begin (gebore in Soweto) tot 'n trotse man. Mandla het hard gewerk vir 'n opvoeding en werk. Hy het omgewingstudies studeer en het pas sy vier jaar lange opdrag in Lagos voltooi. Waarom hy kan oorleef in Maleisië: Mandla is 'n geloofwaardige man wat dinge gedoen kry. Hy kom van 'n baie hegte familie en is 'n natuurlike leier. Hy is sterk - fisiek en geestelik. Hy beskryf homself as: ". . . ywerig en energiek, kalm onder druk, kan in 'n span werk en is iemand met sterk waardes en ontvanklik."
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|