Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Nichal
Ouderdom: 25 Geboortedatum: 5/3/1982 Sterreteken: Vis Woon in: Phoenix, Durban Huistaal: Engels Beroep: Sterkman-mededinger Agtergrond: Nichal, wat in beheer is van verkope en bemarking by 'n binnehuise versierdersmaatskappy, het al aan 'n hele aantal gewigoptel-kompetisies deelgeneem en is opgelei om 'n swaar voorwerpe op te tel. Hy is ook dol oor super-motorfietse en versnelwedrenne- enigiets wat die bloed vinniger deur die are laat vloei. Waarom hy kan oorleef in Maleisië: Hy is sterk en ongewoon, wat hom aangenaam maak. Hy kan nie 'sissies' verdra nie en het sy oë op die geld. Hy beskryf homself as: ". . . 'n man vol pret wat die lewe vat soos dit kom."
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|