Video: Spikkels bring Beeld
Plof! Uit die bed, deur die veiligheidshek, af met die trappe tot by die motorhuisdeur...
Beeld
Matriek-fotokompetisie
Kyk na die eerste matriekafskeid-foto's.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Nicola
Aug 15 2007 03:16:23:413PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Van: Windt
Ouderdom: 37
Geboortedatum: 12/6/1970
Sterreteken: Tweeling
Woon in: Harding, KwaZulu-Natal
Huistaal: Engels
Beroep: Suiwelboer

Agtergrond: Hierdie superma het sewe kinders groot gemaak (vier van haar eie) en het haar eie suiwelplaas. Ten spyte van haar klein voorkoms het sy 'n sterk gespierde liggaam. Sy het Natalkleure in polo.

Waarom sy kan oorleef in Maleisië: Sy is superfiks, energiek en liefdevol en glad nie bang om haar deel rondom die kamp te doen nie.

Sy beskryf haarself as: ". . . iemand wat kan saamwerk in groepsverband en daarvan hou om te lei."

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |