Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Nomfundo
Ouderdom: 27 Geboortedatum: 3/5/1980 Sterreteken: Bul Woon in: Pretoria en Kaapstad Huistaal: Zoeloe Beroep: Chemiese ingenieur Agtergrond: Nomfundo was een van die eerste swart vroulike chemiese ingenieurs aan die Universiteit van Pretoria. Sy lees kaarte en woon ook gevegkuns en jogaklasse by. Sy was 'n wonderkind. Waarom sy kan oorleef in Maleisië: Hierdie misterieuse intellektuele persoon is 'n briljante probleemoplosser. Sy beskryf haarself as: ". . . iemand met baie eienskappe in haar karakter, maar ook iemand wat nie maklik van stryk gebring word nie."
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|