Slegter as hoenderspel kan dit nie
Ai, droefheid, maar dis 'n gesukkel om daai All Blacks onder te kry!
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Rijesh
    Aug 15 2007 03:15:40:757PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    Van: Govender
    Ouderdom: 30
    Geboortedatum: 22/6/1977
    Sterreteken: Kreef
    Woon in: Lyndhurst, Johannesburg
    Huistaal: Engels
    Beroep: Verkoopsbeampte

    Agtergrond: Rijesh het groot geword in Eshowe. Hy sien goed om na sy liggaam en spandeer ure in die gym. Hy het voorheen modelwerk gedoen. Die voormalige Natalse hoogspringer se aandag is verdeeld tussen verskeie beroepe. Van tyd tot tyd is hy kroegman by klubs.

    Waarom hy kan oorleef in Maleisië: Hierdie sportiewe man sal enigiets platvee wat in sy pad kom. Hy is eerlik en 'n sjarmante manipuleerder.

    Hy beskryf homself as:". . . 'n goed versorgde man wat ongeskik kan raak as iemand op sy tone trap."

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |