Madiba in Orania
Op 15 Augustus 1995 het Madiba Orania besoek. Dana was daar.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Viwe
    Aug 15 2007 03:15:22:253PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    Van: Soga
    Ouderdom: 23
    Geboortedatum: 18/12/1983
    Sterreteken: Boogskutter
    Woon in: Melrose, Johannesburg
    Huistaal: Engels
    Beroep: Kandidaat-prokureur

    Agtergrond: Die man met gevatte sêgoed het grootgeword in Umtata, het skoolgegaan in Pietermaritzburg en Grahamstad. Hy het studeer aan die Universiteit van Kaapstad asook Rhodes Universiteit. Viwe is in 2006 aangweys as die vyfde beste redenaar by die African Human Rights Moot Court-kompetisie in Ethiopië.

    Waarom hy kan oorleef in Maleisië: Viwe is sjarmant, slu en 'n meester met woorde. Hy hou daarvan om grappies te maak en het 'n betowerende glimlag - iets wat tot jou voordeel strek as jy vriende wil maak.

    Hy beskryf homself as:". . . 'n klein-dorpie Suid-Afrikaner wie altyd oop is vir nuwe ervarings en situasies."

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |