Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


En toe was daar net vier. . .
Nov 14 2007 10:08:03:790AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Dis die finale stryd tussen die laaste vier oorblywende deelnemers van Survivor South Africa: Malaysia (M-Net, vanaand om 20:00).

In ’n spesiale program van twee uur lank, gaan kykers sien hoe dié vier – Amanda, Lorette, Grant en Mandla – se laaste dae op die eiland verloop het, wie die laaste uitdagings gewen het om vir hulself ’n plek onder die laaste twee deelnemers te verseker.

Daarna moet die sewe lede van die jurie besluit wie waardig is om met die miljoen rand huis toe te gaan.

Mark Bayly sal by die Big Top Arena by Carnival City opdaag met die stemme. Maar voor die wenner aangekondig word, sal kykers op ’n reis deur van die interessantste oomblikke in die reeks geneem word. – Amanda de Lange


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |