Lorette Mostert, reageer nadat sy as wenner aangekondig is by Carnival City in Brakpan met die aanbieder van dié reeks, Mark Bailey (regs). Foto: Cobus Bodenstein Kyk na video.
“Baai-baai miljoen.” Dís wat deur Lorette Mostert, Suid-Afrika se tweede Survivor-wenner, se kop gegaan het toe sy sien Angie Bennet se stem was die beslissende een om die wenner te bepaal.
As Hein Vosloo, die oorlewingskenner van Kwa-Zulu-Natal nie aan die slaap geraak het tydens ’n uitdaging nie, het supt. Lorette Mostert van Middelburg dalk glad nie as wenner van Survivor South Africa: Malaysia weggestap nie.
Kyk na video.
Van die vier Survivors wat nog ’n kans staan om met die prysgeld huis toe te gaan, hoop drie van hulle om nie in die finale twee teen Mandla (Mbau) te staan te kom nie. Kyk na video