Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Pluimpies
Mnr. Ighor van der Berg van Ventersdorp het ’n pluimpie gestuur vir Canvas Creations 4 x 4 van Jet Park. “Ek word so dikwels met powere naverkopediens gekonfronteer en daarom was ek baie verbaas toe ek gekla het by die maatskappy se werknemer, Lientjie, oor die seilkappie wat ek byna ’n jaar gelede daar gekoop het vir my bakkie. “Die nate het begin lostrek en Lientjie het gesê hulle gaan dit nie herstel nie, maar vervang!” Net ’n week later was die kappie klaar en sy het self gehelp om dit op te sit. “’n Rukkie gelede het my ADSL-lyn het skielik op ’n Saterdag die gees gegee en my vrou het Telkom gebel om dit aan te meld. Hulle het belowe om my per teksboodskap op die hoogte te hou van die vordering met my klagte, maar ek was maar skepties daaroor. “Die volgende dag, nogal ’n Sondagmiddag, het Thabo by my huis opgedaag en die lyn binne twee ure herstel. “Dis mos wat ’n mens diens noem,” het hy geskryf. “Hulle was baie hulpvaardig en het die produk vervang, al was dit nie hulle wat dit vervaardig het nie. “Die diens was vinnig, vriendelik en het my baie gehelp. “Dankie, veral aan mnr. Svend Ottosen.” “Hulle het elke denkbare aspek van die begrafnis hanteer en wonderlike diens gelewer. Ek wil veral vir Connie Haasbroek uitsonder,” het sy gesê.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|