In volle vaart - sonder perke
Daar is miljoene mense wat nie take kan voltooi of instruksies kan uitvoer nie, heeldag dagdroom of aan die gang is, maar niks gedoen kry nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
‘Top-up’ is te min om eis te dek
Mnr. Jacques Scherman was baie ongelukkig toe hy hoor dat die “top-up”-versekering wat hy by Hollard uitgeneem het ingeval sy motorversekering tekortskiet, toe nie die hele bedrag wat hy nog aan die bank geskuld het nadat sy motor afgeskryf is, gedek het nie.

Klagte van die week: Dit lol met twee lyne op erf
Me. Liana Swanepoel van Centurion het by ons kom raad vra omdat sy al sedert einde Februarie wag dat die Telkom-lyn waarvoor sy aansoek gedoen het, geïnstalleer word.

Verbruikersforum
Aangesien dit vir me. Hettie Mienie van die Oos-Rand lyk asof ons die enigste mense is na wie maatskappye luister, het sy by ons kom kla oor haar Edgars-rekening.

Pluimpies
Mnr. Jacques Wagener het geskryf om dankie te sê aan Auto Investments se Joe en Rassie wat werklik moeite gedoen het om vir die derde keer die heel beste diens waarvan enige kliënt kan droom, te lewer.

Is jou geld veilig in die bank?
Mens is maar altyd onder die indruk jou geld is veilig in die bank, maar is dit?

Klagte van die week: Visumprobleme kelder reis
Kilimandjaro is baie Afrikaners se droom en daarom was mnr. Piet Goosen van Stilfontein baie opgewonde om soontoe te gaan op ’n ekspedisie wat deur Destination Africa Tours gereël is.

Vir seker nie ’n opsie!
Petrol is duurder. Jou huis en motor word al hoe duurder soos rentekoerse styg.



Verbruikersake

Tot U Diens
Onder redaksie van Ina Opperman.
- Kliek hier om 'n klagte te stuur aan Tot U Diens.
- Soek deur ons argiewe vir vorige klagtes.
Verbruikersforum
Mnr. Philip van Rensburg van Klerksdorp het by ons kom kla omdat hy so sukkel met sy sein van Vodacom nadat hulle sowat nege maande gelede na ’n voorstad van die dorp verhuis het.

Pluimpies
Mnr. Ighor van der Berg van Ventersdorp het ’n pluimpie gestuur vir Canvas Creations 4 x 4 van Jet Park.

Kla so by Tot u diens
Verbruikers wat by Tot u diens kla, moet dit op skrif doen sodat ons die klagte kan aanstuur na die maatskappy waaroor hulle kla.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |