Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Hanteer moeilike mense
Hanteer die moeilike mense in jou lewe, dr. John Townsend (Struik Christelike Boeke) Nie een van ons kan opreg sê daar is nie moeilike mense in ons lewens nie. Dit is dikwels jou baas of kollegas, maar kan ook die mense naaste aan jou wees. Hierdie boek gee raad hoe om weer beheer oor jou lewe te kry as iemand anders dit versuur. Ons laat dikwels toe dat mense ons lewens onnodig omkrap. Hulle beheer ons met hul negatiwiteit, humeurigheid en onredelikheid. Ons het ook foute, maar soms is daar mense in jou lewe wat jou energie en geluk tap. Hoe kan jy ambisieus wees as jou lewensmaat jou gedurig afbreek? Soms begin jy glo jy is niks werd nie. Soms is dit ’n baas wat ’n beheervraat is en jou persoonlike tyd en energie ook inpalm. Partykeer is ons vasgevang in ’n negatiewe verhouding waarvan jy glo jy nie kan ontsnap nie. Townsend se raad is nie altyd dat jy jou rug op die moeilike mense in jou lewe moet draai nie, maar hoe jy dit kan hanteer. Soms het jy net ’n paar “coping skills’’ nodig om die situasie te hanteer. Met sy raad kan jy dalk jou verhouding en loopbaan red. Dit is ’n gebruikersvriendelike boek met praktiese raad:
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|