Stem, dalk kom gunsteling op CD
Kies self watter Suid-Afrikaanse kunstenaars se musiek jy graag saam op 'n CD wil hê.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


The born queen
Apr 29 2008 07:58:23:880PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

The Born Queen, Greg Keyes (Pan MacMillan)

Sit hom op jou bedkassie as jy van donker, misterieuse sages hou. Anne bestyg die troon, maar oorlog dreig en gruwelgebeure oorheers die land. Korrupsie, selfs in die kerk, maak sake in die land onstuimig. Die wêreld is vergiftig en net een mens kan die wonde weer heel. Dit is die sage van geweld, onrus en bose magte, maar ook dié van hoop dat die wiel kan draai.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |