Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Vrae wat God ons vra
Apr 29 2008 07:58:22:537PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Vrae wat God ons vra, Trevor Hud-son (Struik Christelike Boeke)

Soms benader ons die Bybel vanuit die verkeerde hoek. Ons peper God elke dag met vrae, maar hoe dikwels luister ons na die vrae wat Hy vra?

Die Bybel wemel van antwoorde op ons vrae, maar ons versuim volgens die skrywer om te luister na die gesprek wat God met ons wil aanknoop. Die vrae wat Hy vir ons wil vra, kan ons dikwels meer insig gee as wat ons dink.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |