Had Divvie maar om die vuur geskrum
Sjoe, dit moet darem kwaai op 'n ou se sisteme wees as jy Sondagoggend wakker word en rustig kafee toe stap om die duiwel se bybel te gaan koop.
Beeld
Matriek-fotokompetisie
Kyk na van die matriekafskeid-foto's wat reeds ontvang is.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Word ’n ‘Nuwe stem’
May 04 2008 02:43:47:253PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Tafelberg Uitgewers soek weer aspirantdigters vir hul Nuwe stemme-bundelreeks.

Dit is ’n publikasiegeleentheid vir debuut-digters wat nog nie genoeg gedigte vir ’n eie bundel het nie. Nuwe stemme 4 sal volgende jaar verskyn en word deur Danie Marais en Ronel Foster saamgestel.

Die sluitingsdatum is 30 September.

Vir meer besonderhede, kontak Danita van Romburgh by 021 406 3412 of by dvanromb@nb.co.za. Besonderhede is ook beskikbaar op NB Uitgewers se webwerf www.nb.co.za.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |