Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Húlle is finaliste vir Via Afrika-pryse
May 11 2008 04:07:08:113PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Die finaliste vir vanjaar se Via Afrika-letterkundetoekennings is verlede week bekend gemaak.

Die drie werke op die kortlys vir die W.A. Hofmeyr -toekenning (vir Afrikaanse letterkunde, ongeag genre) is: Asbesmiddag – Etienne van Heerden; Die windvanger – Breyten Breytenbach; en Onsigbaar – Deon Meyer.

Die benoemingslys vir die Jan Rabie/Rapport-toekenning (vir innoverende letterkunde) is: Die hemelklip – Tobea Brink; Op ’n plaas in Afrika – Helena Gunter; en Siegfried – Willem Anker.

Net werke wat deur die Via Afrika-uitgewersgroep uitgegee word, kom in aanmerking. Dit sluit in boeke van NB Uitgewers, Jonathan Ball, LuxVerbi-BM, NVA en Van Schaik.

Toekennings word ook in Engelse kategorieë en vir kinderboeke gedoen.

Elke wenner ontvang R30 000.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |