|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
Alle paaie lei deur die Strand deur Corlia Fourie. Lapa-uitgewers (sagteband, pp.164), R120.
Die voëlgids van Suider-Afrika deur Ulrich Oberprieler en Burger Cillié. Lapa-uitgewers (sagteband, 432 pp.), R225.
Stealing water deur Tim Ecott. Sceptre-uitgewers (sagteband, 304 pp.) R184,95.
Die roem en die rou – Stories agter Honoris Crux deur At van Wyk word Donderdagaand in Pretoria bekend gestel.
Sy boek oor Etienne Leroux, waaroor prof. J.C. Kannemeyer verlede week in Boeke-Beeld geskryf het, word deur Protea uitgegee.
Die finaliste vir vanjaar se Via Afrika-letterkundetoekennings is bekend gemaak.
Gaan die vertelkuns verlore raak noudat Patrick Mynhardt, Jan Spies en Tolla nie meer met ons is nie?
Alife in transition deur Alex Boraine. Zebra Press (hardeband, 322 pp.), R220.
The Choice deur Nicholas Sparks. Penguin (sagteband.) R120.
Tafelberg Uitgewers soek weer aspirantdigters vir hul Nuwe stemme-bundelreeks.
Nie een van ons kan opreg sê daar is nie moeilike mense in ons lewens nie.
Soms benader ons die Bybel vanuit die verkeerde hoek. Ons peper God elke dag met vrae, maar hoe dikwels luister ons na die vrae wat Hy vra?
|
Stealing water deur Tim Ecott. Sceptre-uitgewers (sagteband, 304 pp.) R184,95. Bestel die boek by Kalahari.net deur hier te kliek.
Lees die resensie.
Die volgende boek word gesoek:
Vanderbijlpark se Leeskring vergader môre om 10:00 by die NG kerk Driehoek.
Hoekom ’n handwerkboek kies as top-boek van die week? Omdat ons almal depressief is oor die stygende pryse en ekonomie!
His Illegal Self deur Peter Carey. Faber & Faber (sagteband, 272 pp.), R184,95.
Sedert die toekenning van die Hertzogprys vir Sewe dae by die Silbersteins aangekondig is, het Etienne Leroux, onder sy vriende bekend as Stephen, min rus gekry.
Die volgende boeke word gesoek:
Sit hom op jou bedkassie as jy van donker, misterieuse sages hou.
Dis nie ’n lekker onderwerp om oor te praat nie, maar ’n prikkelbare kolon kan jou lewe versuur en beheer.
|
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|