Sorg só vir die aarde én jou gesin
Om eko-vriendelik te wees is lankal reeds mode skryf Liezel Joubert.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Closing the Ring
Terwyl aksierolprente met reuse-begrotings en hul opvolge by die loket die botoon voer, is ’n outydse prent soos dié ’n welkome afwisseling.

City of Men
City of Men is ’n soort vervolg van Fernando Meirelles, dié keer vervaardiger, se Oscar-bekroonde treffer City of God (2000), seker een van die ontstellendste flieks van die laaste dekade.

88 Minutes
In die rolprent–uitspansel het Al Pacino en sy grou stem ’n rysige gestalte.

21
Dié dobbelfliek ontvou soos ’n moderne sprokie.

My Blueberry Nights
Daar is ’n deel in dié lank afgewagte fliek waar jy dink “a-ha, hier kom die ware Susara nou” wanneer Norah Jones en Natalie Portman in ’n afslaan-sportmotor die Amerikaanse woestyn afblits.

Made of Honor
Die Grey’s Anatomy-ster Patrick Dempsey het sy merk as tienerakteur aanvanklik in romantiese komedies gemaak.

Shutter
Skrik enigiemand werklik nog vir spookagtige geeste wat uit telefone, televisiestelle en nou uit ’n kamera spring? Want wesenlik is dit die ou riller-resep wat net oorgeskryf word en met ’n paar nuwe bestanddele as nuut opgedis word.

More than just a game
Sokker se samebindende kragte is welbekend en die emosie en passie wat die jaag van die ronde bal opwek, het al selfs oorloë tussen nasies aangevuur.

First Sunday
In duidelik nog ’n poging om die VSA se swart kykers in teaters te kry en sommer ’n dosis voorskriftelike moraliteit ook by te trek, kry First Sunday dit slegs reg om almal wat in sy visier is, ’n klap deur die gesig te gee.

Dan In Real Life
Dis vreemd, maar Steve Carell kry dit reg om amper nie teenwoordig te wees in flieks waarin hy die hoofrol vertolk nie.

Untraceable
Die gedagte van privaatheid het nogal ’n aanvegbare kwessie geword.

A perfect day
Rob Lowe vertolk die rol van Robert Harlan, ’n getroude man en pa wat sy werk verloor nadat hy onder die indruk was hy gaan bevordering kry.


Kliek hier vir nog berigte

Mooi én slim...Sy medekonkelaar Jill Taylor (Kate Bosworth) vang Ben se oog.
Lees die resensie
Iron Man
Iron Man, oftewel die miljardêr-uitvinder Tony Stark, maak sy buiging op die silwerdoek ná jare van afwagting en bespiegeling.

Semi-Pro
Dié sportkomedie het ’n tragiese nasleep.

The Walker
Die Amerikaanse rolprentmaker Paul Schrader, daardie soekende buitestander met sy eertydse obsessie met geweld, het rustig geword.

I'm not there
Gewoonlik is biografiese rolprente redelik voorspelbaar en chronologies: Ster se kinderjare, ster sukkel om roem te verwerf, ster sukkel om roem te verwerk, ster skitter, ster sterf.

Run, fat boy, run
Jare gelede het ’n familielid met ’n bufferplakker gespog wat lui: “Hoe meer mense ek ontmoet, hoe meer hou ek van my hond.”

Nim's Island
Die ink op baie boekblaaie is deesdae skaars droog, of dit vloei oor na die grootdoek.

Bug
Jy weet dit reeds aan die begin van dié prent: Teleurstelling wag.

Shine a light
Regisseur Martin Scorsese se jongste musiekprojek, waarin hy ’n optrede van die Rolling Stones op rekord plaas, is meer konsertfliek as dokumentêr.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |