Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Unieke musiek
The Nathan Smith Project is Saterdag 10 Mei om 19:00 in die Pierneef-teater te sien om die gehoor te vermaak met hul unieke styl. Hul musiek word beskryf as ligte musiek met elemente van blues, jazz, folk en rock. Die orkes bestaan as sulks bestaan nog nie lank nie, maar al vier lede het reeds wye ondervinding as sessie- en solo-musikante, plaaslik en oorsee. Om te bespreek, skakel 0 012 329 0709.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|