Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Laurinda Hofmeyr reis na noorde
May 07 2008 04:44:53:477PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Laurinda Hofmeyr reis eersdaags na die noorde om haar derde CD, Reis na die suide, bekend te stel.

Hofmeyr is veral bekend vir haar sielvolle toonsettings van die mooiste Afrikaanse gedigte.

Splinternuwe toonsettings soos Breyten Breytenbach se 26 November 1975 en ’n halwe engel, sowel as ou gunstelinge soos Eugène Marais se Die dans van die reën nooi die gehoor om saam te reis deur bekende Suid-Afrikaanse landskappe.

Hofmeyr word bygestaan deur Schalk Joubert op baskitaar en David Klassen slaan die tromme. Die driemanskap is bekend vir hul musikale waagmoed en hierdie ontdekkingstog beloof om ’n avontuurlike klankervaring te wees.

Hofmeyr is op die volgende datums in Gauteng: 20 Mei: Centurion-teater, 20:00, R100. Bespreek by Computicket of 012 664 7859; 21 Mei: Back2Basics, Mellville, R60 en R40 vir studente. Bespreek by 011 726 6857; 22 Mei: Karoo Café, Pretoria, R160. Sluit tweegang-maaltyd in. Ete vanaf 18:30. Vertoning om 20:00. Bespreek by 072 408 0909.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |