Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


It is no secret- Lance James
May 12 2008 10:14:29:943PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend



Ongelukkig is baie outydse country-musiek meesal dieselfde liedjie met ander woorde en ’n effens gewysigde wysie. Die storieformaat of die sentimentele verwysing na die tipiese man of vrou of boer is geyk en toon min of geen verwysing na eietydse uitdrukkings van diesefde genre. Dit moet bygesê word dat aanhangers van Lance James se styl in hul element sal wees, hoewel die stem die jare wys. Die pseudo-Amerikaanse aksent soos dié van ’n Pinksterpredikant wat na te veel gospel-TV-programme geluister het, bly ’n kenmerk. Daar is ’n paar gospelgunstelinge soos How Great Thou Art en What a Friend We Have in Jesus en James bly getrou aan sy gehoor, wat hierdie nuutste lewering soos al die voriges sal geniet. 6/10


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |