Slegter as hoenderspel kan dit nie
Ai, droefheid, maar dis 'n gesukkel om daai All Blacks onder te kry!
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Seasons: Vangie Coker
    May 12 2008 10:14:28:630PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend



    Vangie Coker lewer ’n samestelling wat die country-entoesias se hart sal bly maak. Haar stem is aangenaam, die begeleiding is outentiek en die onderwerpe val netjies in die soel sentimentaliteit van die country-genre. Nie streng gesproke ’n geestelike CD as sulks nie, is daar genoeg van die familie/storie-voorbeelde om enige country-liefhebber se hart te roer, uitgebeeld in snitte soos die gunsteling Dance with my Father en Goodbye’s the Saddest Word. Die lewering is musikaal gesproke pure vanielje – ideale agtergrondmusiek wat min aandag verg. 7/10


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |