Madiba in Orania
Op 15 Augustus 1995 het Madiba Orania besoek. Dana was daar.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Gospel op die planke in Pretoria
    May 12 2008 10:14:22:210PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    James Alexander in Houtkruis. Foto: Francois Swart

    Houtkruis, die eerste Afrikaanse gospel-musiekspel, open môre in die Staatsteater, Pretoria.

    Die storie begin by Martin Luther wat sy 95 stellings teen ’n kerkdeur vasgespyker het: skielik kon dít wat jy glo, veroorsaak dat jy jou lewe verloor.

    Vandag vertel bekendes soos James Alexander (Binnelanders), Jannie du Toit, Jolette Odendaal en ’n massakoor ’n verwante storie in kleur en klank.

    Sodoende word gestalte gegee aan Houtkruis – die musiekspel wat luidens ’n verklaring beskryf word as een van die die grootste musikale gebeurtenisse in die Afrikaanse gospelmusiek-bedryf.

    Behalwe die lied Houtkruis, kry ander treffers soos Via Dolorosa, Hierdie kind en U ken my ook spesiale betekenis.

    ) Houtkruis is tot 8 Junie te sien. Kaartjies is beskikbaar deur Computicket.


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |