Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Seether kom kuier in SA
Dit is reeds sewe jaar sedert Saron Gas Suid-Afrikaanse bodem verlaat het en reuse-sukses oorsee behaal het onder die nuwe naam, Seether. In Junie kom hulle huis toe. Plaaslike aanhangers het die volle groep nog nie weer sien optree sedert die eerste My Coke Fest-konserte in 2006 nie. Voorsanger Shaun Morgan Welgemoed sê hy is mal daaroor om in sy tuisland op te tree. “Ek voel altyd so trots om op ’n verhoog te staan met Suid-Afrikaanse aanhangers in die gehoor. Dis ’n kragtige ervaring en baie emosioneel.” ) Seether tree op 16 Junie in die Standard Bank-arena in Johannesburg op. Kaartjies deur Computicket.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|