Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Groep vroue se musiek vier 30 jaar al die lewe
Musica Vivendi is ’n vokale kragtoer van agt vroue onder die leiding van Marina Mentz wat op 21 Mei hul 30ste verjaardag in die Pierneef- teater in Villeria in Pretoria vier. Wat hul mylpaal nog merkwaardiger maak, is dat van die stigterslede vandag nog in die groep is. Vir die verjaardaggeselligheid doen hulle ’n program met die titel Café Musique, ’n heerlike verskeidenheid van musiek wat wissel van lewendige, ritmiese musiek tot rustige ballades. Mentz begelei op die klavier en daar is ook perkussie. Die violis Bambi Heyberg tree verder saam met die groep op. Kom vier die verjaardag saam ’n glasie vonkelwyn. Kaartjies kos R50 per persoon by 0 012 329 0709.
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|