Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Mitchell reis na die noorde
Peter Mitchell, die man met die hoedjie wat in ’n kort tyd soveel naam gemaak het met sy kontemporêre styl – musiek wat net so ’n spatsel van sy jare in Skotland verklap – kom stel binnekort sy talent in die noorde ten toon. Mitchell is ook bekend as lid van die Valiant Swart-orkes en die Mystic Boere-orkes. Hy besoek die noordelike deel van die land eersdaags, en wel op die volgende datums: môre is hy in die Waenhuis-teater in Bethlehem; Vrydag in die Sinkshack, Bronkhorstspruit; 19 Mei in Tings an’ Times, Hatfield, Pretoria; en 21 Mei inCafé Barcelona, Elarduspark, Pretoria.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|