Sorg só vir die aarde én jou gesin
Om eko-vriendelik te wees is lankal reeds mode skryf Liezel Joubert.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Groep vroue se musiek vier 30 jaar al die lewe
Musica Vivendi is ’n vokale kragtoer van agt vroue onder die leiding van Marina Mentz wat op 21 Mei hul 30ste verjaardag in die Pierneef- teater in Villeria in Pretoria vier.

Terug by sy eerste liefde
’n Mens kan jou indink dat Louis Fivaz ewe suksesvol agter ’n raadsaaltafel as op die verhoog is, want hy het al die kwaliteite wat nodig is om in albei ruimtes te slaag: vriendelik, aantreklik en dinamies.

Mitchell reis na die noorde
Peter Mitchell, die man met die hoedjie wat in ’n kort tyd soveel naam gemaak het met sy kontemporêre styl – musiek wat net so ’n spatsel van sy jare in Skotland verklap – kom stel binnekort sy talent in die noorde ten toon.

Seether kom kuier in SA
Dit is reeds sewe jaar sedert Saron Gas Suid-Afrikaanse bodem verlaat het en reuse-sukses oorsee behaal het onder die nuwe naam, Seether.

‘Harts-togte’ begin in Pretoria se Pierneef
Die pianis en komponis Wilhelm Joubert worstel al lank met die liefde.

Onbeskaamd: Live
Afrikaanse worship: nogal ’n belangrike titel in hierdie nuwe Afrikaanse geestelike CD.

It is no secret- Lance James
Ongelukkig is baie outydse country-musiek meesal dieselfde liedjie met ander woorde en ’n effens gewysigde wysie.

DNA Strings in die Pierneef
Die DNA Strings is volgende Woensdag om 19:00 in die Pierneefteater in Villieria in Pretoria.

’n Sama-koms van vele kulture
Die jaarlikse Suid-Afrikaanse Musiekpryse, oftewel die Samas, is die afgelope naweek by Sun City oorhandig te midde van al die styl en glamour wat die geleentheid teen hierdie tyd kenmerk.

Heenop in Pta met Streisand
Die Durbanse sopraan Mariette Heenop bring in Pretoria hulde aan Barbra Steisand met twee vertonings – op 22 Mei is sy in die Centurion-teater en op 25 Mei in die Pachas-restaurant.

Siffert terug in Linder voor JPO
Die Switserse dirigent Emmanuel Siffert is terug in die Goudstad voor die Johannesburg Philharmonic (JPO) in die Linder in Parktown.

Ou én nuwe Nataniël
Die sanger-liedjieskrywer en verhoogkunstenaar Nata- niël reis eersdaags in ’n eenmalige vertoning deur hoogtepunte in sy loopbaan.



Mariette Heenop sing Streisand. Lees die berig.
Gospel op die planke in Pretoria
Houtkruis, die eerste Afrikaanse gospel-musiekspel, open môre in die Staatsteater, Pretoria.

Seasons: Vangie Coker
Vangie Coker lewer ’n samestelling wat die country-entoesias se hart sal bly maak.

Tuks se orkes vier eeufees met ‘hot hits’
Die Universiteit van Pretoria vier vanjaar sy eeufees.

Unieke musiek
The Nathan Smith Project is Saterdag 10 Mei om 19:00 in die Pierneef-teater te sien om die gehoor te vermaak met hul unieke styl.

Tradisionele concerto’s en orkeswerke vir JPO-seisoen
Drie pianiste, twee violiste en ’n tjellis is die solistiese inspraak, in tradisionele trant, vir die Johannesburg Philharmonic se tweede simfonieseisoen vanjaar, wat môreaand in die Linder-ouditorium in Parktown begin.

Laurinda Hofmeyr reis na noorde
Laurinda Hofmeyr reis eersdaags na die noorde om haar derde CD, Reis na die suide, bekend te stel.

Crumpler met klarinet
Die Amerikaanse klarinetspeler Bryan Crumpler begin die noordelike deel van sy debuut-konsertreis deur Suid-Afrika Saterdag om 20:00 in die Goudstad vir die Johannesburg Musiekvereniging.

R.E.M. word wakker uit sy narkose
In Nick Hornby se baie vermaaklike boek oor boeke The Complete Polysyllabic Spree:

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |