Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Spier Contemporary kry lyf
May 11 2008 04:07:05:787PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Gautengers het dié week die geleentheid om van die perfor- mance-kuns op Spier Contemporary, wat tans in die Johannesburgse Kunsmuseum vertoon word, in lewende lywe te ervaar. Dié werke word andersins deur middel van video-installasies vertoon.

Woensdag om 15:00 is Nina Barnett en Robin Nesbitt se Warcry in die Kunsmuseum.

Donderdag om 13:00 is Gerard Bester se Turnstile te sien by die hoofingang na Wits se kunsskool in Braamfontein; Vrydag om 13:00 en Saterdag om 13:00 op die sypaadjie buite die Sandtonse Konvensiesentrum in Sandton; en Saterdag om 15:00 by die Johannesburgse Kunsmuseum.

Saterdag om 15:00, ook by die Johannesburgse Kunsmuseum, is Peter van Heerden daar met sy Flowers for my Flesh; Ruth Levin met haar Vertical and Horizontal 1; Anthea Moys en Kai Lossgott met Unsaid; en Betina Malcolmess met The Other Side of the River Tour 2: Show and Tell.

Van Heerden en Malcolmess is ook Sondag om 15:00 te sien in die onderskeie performances by die Johannesburgse Kunsmuseum.

Die performance-stukke duur gemiddeld sowat 20 minute en toegang is gratis. Die Kunsmuseum is in Joubertpark.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |