|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
Die jongste aflewering oor die lewe van die treurige Pottie Potgieter het Gauteng met grootskaalse verwagtings bereik.
’n Fortuinverteller is iemand wat met die hulp van ’n kristalbal of tarot-kaarte kan voorspel wat môre of oormôre met jou gaan gebeur.
Die kantore van Jakaranda 94.2 in Midrand is behóórlik gebrandmerk.
‘Byna niemand kan deesdae vir lank aandag gee nie. Tot ’n mate ly ons almal in die moderne wêreld aan aandagafleibaarheid.”
Nog lank voor almal die groen-neiging agterna gehardloop het, het Karen Ter Morshuizen, bekend vir haar Lunar-handelsmerk, haar klere in 1995 reeds op Bryanston se organiese mark verkoop.
Aardklop, die kunstefees wat jaarliks in Potchefstroom aangebied word, het pas aangekondig Diane Victor is vanjaar se feeskunstenaar.
As skoollaaitie het ek al besluit ek wil eendag doen wat Sapa Reuter* doen.
Daar is weer ’n Afrikaanse drama in Johannesburg te sien.
Pottie Potgieter is besig met ’n verkiesingsveldtog en reis vandeesmaand van Centurion tot Sasolburg.
Hulle is die grootste troetelkatsoort, is hoogs intelligent, rats en spelerig. Hulle hou daarvan om soos honde gooi-en-bring-speletjies met jou te speel en hulle maak hul eie spesiale geluidjies.
Die veelsydige aktrise Annabel Linder is vanaf einde Junie te sien in 7de laan.
Die bekroonde sanger-akteur en teatervervaardiger Harry Sideropoulos tree eersdaags in ’n solostuk in die Johannesburgse Stadskouburg op.
|
Frank Opperman as Pottie Potgieter in Wyk 14.
Lees die berig
Gautengers het dié week die geleentheid om van die perfor- mance-kuns op Spier Contemporary, wat tans in die Johannesburgse Kunsmuseum vertoon word, in lewende lywe te ervaar.
In Suid-Afrika het misdaad deel van ons daaglikse bestaan geword, ’n gemeenskaplike juk waaronder alle burgers gebuk gaan en waaroor elkeen ’n storie kan vertel.
Om huistoegaantyd op 'n Maandagmiddag is min mense lus om gepeper te word met vrae.
’n Onderhoud met Billy Zane, ster van flieks soos Sniper en Titanic, is ’n vreemde ervaring.
Die Titanic-ster Billy Zane en die voormalige Idols-aanbieder Colin Moss is van die akteurs in ’n nuwe Suid-Afrikaanse fliek wat aan die KwaZulu-Natalse Noordkus geskiet word.
Pieter Hugo is terug in die Warren Siebrits-galery in Johannesburg nadat hy in 2006 sy versameling albino-foto’s hier gewys het.
’n Jong Suid-Afrikaner wat vir twee jaar gaan roem soek het in Londen, het kort voordat sy visum verval het goud raakgeboor met ’n hoofrol in ’n Amerikaanse sitkom.
Raak jou knieë lam elke keer wanneer dr. Derek “McDreamy” Shepherd op die kassie verskyn in die trefferreeks Grey’s Anatomy?
|
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|