Raad vir die vraat
Beheervraat? Lees die volgende definisies en besluit self.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Dina, 2 makkers kry lewenslank
Jun 29 2007 11:16:31:690AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
"Jaloersbokkie. Jaloersbokkie. Swaar sal jy kry!"

Dié bekende sokkietreffer is gister buite die hofselle van die Kaapse hooggeregshof deur honderde hofgangers aan Dina Rodrigues (26) gesing kort nadat sy uit die hofselle hier in 'n voertuig gelei is en na die gevangenis geneem is.

Sy en twee van haar makkers is lewenslank tronk toe gestuur ná die moord op baba Jordan-Leigh Norton.  Lees die berig



Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |