Raad vir die vraat
Beheervraat? Lees die volgende definisies en besluit self.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Beeld se Google-grafika: Leeus se ontsnapping
Sep 19 2007 07:35:41:753PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • Trein trap leeu wat ontsnap uit Kruger
  • Beeld se grafika met behulp van Google Earth se geografiese kaart wys presies waar leeus uit die Krugerwildtuin ontsnap het.

    Een van die leeus is deur 'n trein doodgery.

    Lees die berig.

    Kliek op die foto om oop te maak.

    Kry Beeld se Google-grafika só

    Beeld.com kan voortaan 'n grafiese voorstelling van nuusgebeure maak met die hulp van Google Earth se geografiese kaarte.

    Jy moet net 'n paar eenvoudige stappe volg sodat jy die grafika kan sien.

    Eerstens moet jy die jongste weergawe van Google Earth aflaai. Dis gratis. Laai dit gerus af, want www.beeld.com gaan toenemend daarvan gebruik maak om nuus grafies te verduidelik.

    Volg net die eenvoudige stappe hier onder om die program af te laai:
    1. Gaan laai Google Earth af deur regs te kliek op die groen "Download Google Earth (Free)"- knoppie.

    2. Kies jou bedryfstelsel (operating system soos bv. Windows 2000/XP/Vista, Mac OS X (10.4.0 +) of Linux) en kliek op die grys "Download Google Earth"-knoppie.

    3. Die program begin dan outomaties af te laai op jou rekenaar.

    4. Sodra die program volledig afgelaai is, dubbelkliek daarop en installeer dit op jou rekenaar.

    5. Sodra program geïnstalleer is, gaan na www.beeld.com en kliek op Beeld se Google-grafika skakel.

    6. Voila!


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |