Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Sport se sexy meisies
Die modelle wat in vanjaar se SA Sports Illustrated Swemklere-uitgawe pronk, het tydens die bekendstelling van dié tydskrif vir iets vir die oog gesorg. Die bekendstelling is Vrydagaand 12 Oktober 2007 by die Taboo-nagklub in Sandton gehou. Elf van die land se topmodelle, insluitend Minki van der Westhuizen, Lieschen Botes, Dominique Piek en Megan McKenzie, verskyn in vanjaar se uitgawe wat van Maandag 15 Oktober 2007 af op die winkelrakke beskikbaar sal wees.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|