Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Aanranding by vulstasie
'n Verkeersman van Malalane in Mpumalanga word daarvan beskuldig dat hy die 22-jarige mnr. Ruan de Beer aangerand het. Op die video kan die kaalvoet verkeersman, mnr. Enoch Sifuanda, (geklee in die wit t-hemp en denim) gesien word wat met De Beer (met die donker klere) in 'n worsteling betrokke raak. Die ander persoon op die videosnit is De Beer se vriend, mnr. Stefan du Pleez (20).
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|