Nuwe matriek-foto's
Baie nuwe matriek-foto's is gepubliseer. Gaan kyk daarna. Stuur jou foto vir die JIP/Glitz-kompetisie na jip@beeld.com.
Beeld
Ons rugbyskrywers blog!
Lees Morris Gilbert se Blou Bul, Liam Del Carme se BoHaai, Hennie Brandt se Uit die Leeukuil en Gert van der Westhuizen se Langs die kantlyn.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Skillie wil "walkies"
Jan 21 2008 04:12:58:523PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Skillie die skilpad is baie lief vir sy ounooi. Roep sy hom, kom hy aangehardloop (rerig!) van waar hy ook al in die tuin besig is. Dan loop hy heeltyd agter haar aan. Skillie is twintig jaar gelede gered toe hy al reggemaak is vir die kospot.

Mense moet 'n permit hê om 'n skilpad te besit.

Beeld het elke Saterdag in Naweek-Plus 'n nuwe troeteldier-rubriek begin wat ook vir jou die kans bied om te vertel van jou troeteldier (in so 150 woorde) en 'n foto saam te stuur. Of jy kan 'n video stuur van jou troeteldier se oulike maniere.

Komende Saterdag praat ons oor worshonde. Stuur jou foto, video, vrae of wenke nou aan troeteldier@beeld.com.



Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |