Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Net twee hasies. . .
Zander van Rensburg (8) van Westdene, Johannesburg, het onlangs twee oulike hasies gekry. Vandag het hy tien. Beeld het 'n nuwe troeteldier-rubriek begin waaraan Beeld graag wil hê ons lesers moet deelneem. Jy kan foto's, 'n kort video en 'n storie (sowat 150 woorde) oor jou troeteldier na troeteldier@beeld.com stuur. Saterdag word worshonde bespreek. Stuur gerus 'n foto van jou worshond.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|