Nuwe matriek-foto's
Baie nuwe matriek-foto's is gepubliseer. Gaan kyk daarna. Stuur jou foto vir die JIP/Glitz-kompetisie na jip@beeld.com.
Ons rugbyskrywers blog!
Lees Morris Gilbert se Blou Bul, Liam Del Carme se BoHaai, Hennie Brandt se Uit die Leeukuil en Gert van der Westhuizen se Langs die kantlyn.
Op 'n aand waarop die weer volmaak op 'n volgepakte Loftus Versfeld saamgespeel het, het die Kanadese superster Céline Dion Saterdag haar wêreldwye Taking Chances-toer voortgesit nadat dit verlede Donderdagaand amptelik in die Coca-Cola Dome in Johannesburg afgeskop het.