Gaan Mbeki by buurtwag aansluit?
Daar's eintlik vrek baie ooreenkomste tussen pannekoek bak by 'n basaar en kinders grootmaak...
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Tsvangirai verloor vertroue oor Mbeki en Chinese wapens
Apr 17 2008 08:05:09:227PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Dit is duidelik dat mnr. Morgan Tsvangirai, MDC-leier van Zimbabwe, sy laaste vertroue in pres. Thabo Mbeki se vermoë en gewilligheid om die situasie in Zimbabwe te beredder, verloor het.

Hy het in Johannesburg vrae beantwoord van die Suid-Afrikaanse en internasionale pers by Talkradio 702 se ateljees. Hoor ook wat hy te sê het oor die Chinese skip vol met wapens wat in Durban se hawe lê.



Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |