Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
'Pretty boy'
Hulle het dae lank gesukkel om hom te vang om die tou af te sny. Toe hulle dit uiteindelik regkry, het die rob van toe af elke dag weer teruggekom. Hulle het hom toe begin kos gee en so het hy mak geword. Die rob se naam is 'Pretty Boy'.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|