Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Blou Bul 'screensaver'
Blou Bul ondersteuners kan 'n spesiale 'screensaver' van Blou Bul foto's van die afgelope paar jare hier aflaai. Volg dié stappe om dit af te laai: 1: Kliek hier om die 'screensaver' af te laai. 2: Kliek die opsie SAVE. 3: Kies waar jy die 'screensaver' wil stoor, bv. My Documets of My Computer of Desktop en kliek weer SAVE. 4: Gaan na die plek op jou rekenaar waar jy die 'screensaver' gestoor het, bv. My Documents, My Computer, Desktop en DUBBELKLIEK op die lêer. 5: Kliek op die opsie RUN. 6: 'n Boksie wat die 'screensaver' gaan installeer, kom nou op. Kies die opsie INSTALL. 7: Kies hoe lank dit moet duur voordat jou 'screensaver' moet aangaan indien jy nie jou rekenaar gebruik nie. Let Wel: Somminge maatskappye blok die installering van 'screensavers', probeer dan by die huis.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|