' 'n Kankerpasiënt moet déélneem'
Dr. Ivan Cohen het nie gedink hy gaan lewend wees wanneer sy boek verskyn nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Sharks-'screensaver'
May 09 2008 12:31:58:623PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Sharks-ondersteuners kan 'n spesiale 'screensaver' van Sharks-foto's van die afgelope paar jare hier aflaai.

Volg dié stappe om dit af te laai:

1: Kliek hier om die 'screensaver' af te laai.

2: Kliek die opsie SAVE.

3: Kies waar jy die 'screensaver' wil stoor, bv. My Documets of My Computer of Desktop en kliek weer SAVE.

4: Gaan na die plek op jou rekenaar waar jy die 'screensaver' gestoor het, bv. My Documents, My Computer, Desktop en DUBBELKLIEK op die lêer.

5: Kliek op die opsie RUN.

6: 'n Boksie wat die 'screensaver' gaan installeer, kom nou op. Kies die opsie INSTALL.

7: Kies hoe lank dit moet duur voordat jou 'screensaver' moet aangaan indien jy nie jou rekenaar gebruik nie.

Let Wel: Somminge maatskappye blok die installering van 'screensavers', probeer dan by die huis.

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |