Nuwe matriekfoto's
Baie nuwe matriek-foto's is gepubliseer. Gaan kyk daarna. Stuur jou foto vir die JIP/Glitz-kompetisie na jip@beeld.com.
Beeld
Praat met ons joernaliste!
Marga Ley vra of dieremense onhigiënies is, Alet Rademeyer skryf oor dissipline in skole, Ferdi Greyling sê vir wie jy moet stem...en die rugbystryd woed voort.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Brand in Pretoria
Jul 22 2008 04:40:20:533PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Vyf mense is dood toe 'n brand in die Krugerpark-woonstelgebou in die Pretoriase middestad uitgebreek het. Twee inwoners het na hul dood gespring.

Daar is vroeër begin om wanbetalers uit die nabygeleë Scuhbartpark-woonstelgebou te verwyder. Die gebied rondom die twee geboue is afgesper.

Duisende mense het op die toneel saamgedrom.



Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |