Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Duisende by Cosatu-staking
Dit is ons laaste hoop en moet net werk. Dit was die woorde van talle mense wat aan optog wat deur die vakverbond, Cosatu, gereël is, en was een van die grootste optogte tot nog in die Johannesburgse middestad. Die sowat 15 000 mense wat vir die optog opgedaag het, is dubbel soveel as wat die metropolisie verwag het.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|