Matriek-fotokompetisie
Kyk na van die matriekafskeid-foto's wat reeds ontvang is.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Beeld
Sê jou sê: Rugbybase maak droog
Gert van der Westhuizen, Beeld se sportredakteur, kap op sy blog na SA se rugbybase.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Video: Ek was geskok - Zuma oor arm wittes
Jul 25 2008 02:17:36:703PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • Bel my, sê Zuma aan arm wittes
  • Zuma knik kop vir arm wit mense
  • "Hoe gaan dit?...ek sal eerder Engels praat, want my Afrikaans is nie mank nie, dit kruip."

    Mnr. Jacob Zuma het 'n arm wit gemeenskap in Pretoria-Wes Donderdag (24 Julie 2008) besoek.

    Hy het aan die sowat 1000 mense gesê hoe geskok hy was om te sien dat daar brandarm wit mense is. Arm mense moet gehelp word, wit of swart, het Zuma gesê by die geleentheid wat deur Solidariteit gereël is.



    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |