Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Bruid van die Jaar 2008
Hou by die sperdatums. Tik jou antwoorde op die volgende vrae op 'n A4-papier: Verstrek die bruid en bruidegom se naam, jul troudatum, adres en kontaknommers. Plak 'n duidelike kop-en-skouers-foto, asook 'n vollengtefoto van die bruid (kleur of swart-wit in die grootte van jou keuse) op twee aparte kartonne van A4-grootte. Skryf die bruid se naam agterop die karton. Geen fotostate of e-pos-inskrywings word aanvaar nie. Foto's word nie teruggestuur nie. Geen werknemer of familie van die borge of Media24 mag deelneem nie. Beeld aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige borge wat nie hul verpligtings nakom nie. Finaliste word deur 'n paneel aangewys. Beeld se redakteur behou hom die reg voor om finaliste te diskwalifiseer wat enige tyd só optree dat dit Beeld, die wedstryd of die betrokke finalis(te) se goeie naam in gedrang bring. Dit sluit gedrag in (maar is nie daartoe beperk nie) wat lei tot die finalis se inhegtenisneming, hofverskyning, betrokkenheid by 'n polisieondersoek (selfs voordat die finalis aan 'n misdryf skuldig bevind word), en onwelvoeglike of skandalige gedrag, hetsy dit in die media gepubliseer word of nie. Vanjaar se kompetisie skop af Die Bruid van die Jaar-kompetisie vir 2008 se inskrywings het geopen en Januarie-bruide kan gerus al hul foto's begin instuur. Die sluitingsdatums vir die jaar lyk as volg: Januarie-bruide: 28 Februarie
Kontaknommer: 011 713 9213
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|