' 'n Kankerpasiënt moet déélneem'
Dr. Ivan Cohen het nie gedink hy gaan lewend wees wanneer sy boek verskyn nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Leer jou kind brei met dié boek
May 04 2008 05:37:09:523PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Met die winter om die draai is dit nou die tyd om jou kind te leer brei. Help haar om ’n serpie te maak of ’n gebreide speelding.

Kom ons leer brei van Lucinda Guy en Francois Hall is ’n prettige boek waarmee kinders ure se pret kan hê.

Al wat jy nodig het, is ’n bol wol en ’n paar breipenne.

Daar is duidelike illustrasies en die projekte is maklik genoeg om in ’n japtrap te voltooi.

Die boek is gemik op kinders tussen ses en nege, word uitgegee deur Metz Press en kos R99,95.

ISBN: 978-1-919992-85-3


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |