Brood en sous
Ek kyk na oom Andries en sien vir oorle' Oupa, en Pa, en al my ooms wat so sit en brood en sous eet het ná ete.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
In volle vaart – sonder perke
‘As dit nie help om tot by tien te tel nie, tel tot by honderd.”

Uitnemende vrou, ‘superma’
Sy is nie ’n supervrou nie, sê Chantell Ilbury, maar haar seun, Mitchell (15), noem haar soms ’n superma.

Asma’ net meer mense weet!
Asma is een van algemeenste chroniese siektes en raak meer as 300 miljoen mense wêreldwyd.

Sydney se sjiek styl nie meer ’n grap
Toe in die vroeë 90’s voorgestel is dat ’n modeweek in Australië, die land van speedo’s en plakkies, gehou word, is dit met ’n gelag begroet.

Ritalin kan keer dat bejaardes val, bevind navorsers
Die neem van Ritalin, medisyne wat gebruik word vir die behandeling van aandagafleibaarheid, kan bejaardes se risiko om te val verlaag omdat dit hulle help om skerper te fokus.

Leer praat maat se liefdestaal
Hy koop vir jou blomme, maar jy wil eintlik hê hy moet aanbied om die inkopies te doen.

Veg vir jou vygies se reg
Hulle werk in die middernagtelike ure, gewapen met “saadbomme”, chemiese “wapens” en spitvurke.

Met wie flankeer jou kind op MXit?
In Suid-Afrika raak tot 1 200 kinders per jaar weg, van wie die oorgrote meerderheid wegloop. Wat doen jy as dit met jou kind gebeur en watter rol speel tegnologie wanneer jou kind besluit om die pad te vat?

Dit kán met jou ook gebeur!
Dis nooit jou skuld as jy aangeval word nie, maar dit is jou verantwoordelikheid om jou risiko’s te beperk.

Reis na ’n land ver, ver van hier . . .
‘Het jy gehoor?” Vra dít en skielik het jy almal se aandag.

Ontsluit jou eie bron van energie en vervulling
Die antieke wysgere was glad nie verkeerd toe hulle die hart beskryf het as ’n bron van waagmoed, wysheid en krag nie, sê die kreatiwiteitskenner Annie Coetzee in haar nuutste boek.

Moordende selfliefde
Toe die 14-jarige Marius Prinsloo van Brits verlede maand dood deur sy broer aangetref is waar hy met ’n serp aan ’n kasdeurknop gehang het, het hulle eers gedink dis selfmoord.



MODEWEEK IN SYDNEY
'n Model vertoon 'n skepping deur Zocky by die Australiese modeweek wat in Sydney gehou is.Foto: Daniel Munoz, Reuters
Lees die berig

Health24
In samewerking met Health24
Leer jou kind brei met dié boek
Met die winter om die draai is dit nou die tyd om jou kind te leer brei. Help haar om ’n serpie te maak of ’n gebreide speelding.

Bruid van die Jaar 2008
Slegs bruide wat in 2008 getroud is, mag inskryf. Bruide mag net inskryf vir die maand waarin hulle getroud is. Beeld behou hom die reg voor om huweliksertifikate aan te vra.
Kyk na fotogalerye

Kinders se ontbytkos ongesonder as ouers s’n, wys peiling
Ontbytkos vir kinders is ongesonder as dié vir volwassenes.

‘Behandel kinders asof hul mense is’
‘Ons behandel kinders asof hulle dom blondines is en dit is só oneerbiedig."

Hoe sal jy jou kind in die wêreld wil bring?
Kraam of keiser? Die voorneme om ’n kind in die lewe te bring is ’n groot en verantwoordelike besluit, maar ook ’n wonderlike vooruitsig.

'Dis nie wat my spieël sê nie'
Dit veroorsaak angs, stres en vrees op so ’n vlak dat dit vir lyers moeilik is om normaal sosiaal te funksioneer...

Bevry jou kind van TV-heroïen
Al hoe meer opvoedkundiges glo televisie is ’n verwoester van kinderlewens wat keer dat kinders hul eie pret-aktiwiteite skep.

Saam woon of opbreek?
Dink jy daaraan om saam met jou vriend of vriendin in te trek?

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |