Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Madeleine se pa terug in Brittanje
May 21 2007 10:36:39:973PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Londen. – Die pa van die vermiste Madeleine McCann (4) het gister vir die eerste keer na Brittanje teruggekeer sedert haar verdwyning in Portugal twee weke gelede.

Mnr. Gerry McCann sal net ’n vinnige, private besoek bring, het ’n familielid gesê. Hy sal huishoudelike sake hanteer en met organiseerders van die veldtog om Madeleine op te spoor, vergader.

Die webwerf www. findmadeleine.com het al 100 miljoen besoekers gehad.

Mev. Kate McCann het saam met haar twee tweejarige seuns by die Algarve-rusoord in Praia da Luz agtergebly.

Mnr. McCann sal na verwagting vandag na Portugal terugkeer. – Reuters

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |