Nuwe matriek-foto's
Baie nuwe matriek-foto's is gepubliseer. Gaan kyk daarna. Stuur jou foto vir die JIP/Glitz-kompetisie na jip@beeld.com.
Beeld
Ons rugbyskrywers blog!
Lees Morris Gilbert se Blou Bul, Liam Del Carme se BoHaai, Hennie Brandt se Uit die Leeukuil en Gert van der Westhuizen se Langs die kantlyn.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Madeleine se ouers gaan eis oor berig
Aug 31 2007 11:00:58:697PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Lissabon. – Me. Kate en dr. Gerry McCann, ouers van Madeleine McCann, die vermiste Britse meisie, gaan die Portugese koerant dagvaar wat beweer het die polisie meen hulle is verantwoordelik vir haar dood.

Die McCanns het gesê hulle is “diep seergemaak” deur die artikel verlede maand op die Tal & Qual se voorblad waarin beweer is die polisie is seker hulle het hul dogter per ongeluk vermoor deur haar blykbaar te veel kalmeermiddels te gee. “Die stelling is sonder bewyse of die waarheid,” het hulle gesê.

Sowel die redakteur as die joernalis sal vir laster gedagvaar word.

Madeleine het op 3 Mei verdwyn. – Sapa-AP


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |